
Drakensberge Van Verlange
by Rina Hugo
on Rina (1985)
Ah-ha
Ah-ha
Ah-ha
As die Drakensberge wit lê, winter, as die winter grou
Bring dit weer die groot verlange, na winternagte saam met jou
Drakensberge van verlange, teen jou hange huil die wind
Sal ek in skarlaken swerwe, jou ooit eendag weer kan vind?
Oor die sagte gras geritsel, waai die druppels teen die ruit
Grasdak glansie in die berge, waarvan deure nooit sal sluit
Drakensberge van verlange, neem my hartseer met jou saam
Dra my boodskap van verlange, na jou verste hoogste haai
As jou ego dit vergawe, as dit hom wel ooit bereik
Laat hom weet van hierdie huisie, waarvan deure nooit sal sluit
Waarvan deure nooit sal sing
Drakensberge van verlange
Song Comments
Must have JavaScript enabled to comment.On Drakensberge Van Verlange by Rina Hugo