Die Gang

Vir 'N Pepermossie

by Laurika Rauch

on Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (2014), Die Gang (1992)

Voortaan sal ek winter skemer vlei langs loop
En droe takkies van geraamte struike stroop
Die wilger sal gekruisig aan die hemelruim hang
En ek sal dood menslik na jou terug verlang

Soos na die somer se rinkink
Van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde
Van wilde ganse tussen riete
Soos na die somer se rinkink (rinkink)
Van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde
Van wilde ganse tussen riete

Voortaan sal ek winter skemer vlei langs loop
En droe takkies van geraamte struike stroop

Song Comments
On Vir 'N Pepermossie by Laurika Rauch

Must have JavaScript enabled to comment.