Meer as Revolusie

Meer As 'n Revolusie

by Enovelle

on Meer as Revolusie (2013)

As jy vanaand jou oë toe maak
droom jy van beter dae
toe jy nog kon lag vir jouself
ek wens jy wil meer dans, dans dans
net ‘n bietjie in jou kop

Vertel jy nog jou storie
vir die mense wat jou liefhet
kan jy jou smart sluk
soos ‘n dop laat jy my spin
moet ek myself weer omdraai
ek wens jy doen dit meer

Vanaand droom ek van meer as revolusie
illusie van my werklikheid
wat sal ophou draai in my maag
die waarheid het ‘n na-smaak
soos die tyd aanstap
die antwoord is daar buite

Ons almal soek na hoop wat daar buite vir ons wegkruip

Vanaand droom ek van meer as revolusie
illusie van my werklikheid
wat sal ophou draai in my maag
die waarheid het ‘n na-smaak
soos die tyd aanstap
die antwoord is daar buite

Song Comments
On Meer As 'n Revolusie by Enovelle

Must have JavaScript enabled to comment.