Karoonagte

Sien Jou Weer

by Coenie De Villiers

on Karoonagte (1990)

Sien jou weer
Op ‘n straathoek eendag weer
Sien jou weer
Maar totdat dit gebeur

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Langs ‘n boulevard in Parys
Sien jou weer
Maar tot ons paadjies kruis

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie 't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Oor ‘n glasie Cabernet
Sien jou weer
Maar totdat jy kom bly

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie 't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Song Comments
On Sien Jou Weer by Coenie De Villiers

Must have JavaScript enabled to comment.