De La Rey

Jy Praat Nog Steeds My Taal

by Bok van Blerk

on De La Rey (2009)

Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.

Want jy praat nog steeds my taal
Ja jy praat nog steeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.

En ‘n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
Indie donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan.

Song Comments
On Jy Praat Nog Steeds My Taal by Bok van Blerk

Must have JavaScript enabled to comment.