
My Lewe Draai Om Jou (Liefling)
by Bobby van Jaarsveld
on Die Eeste 10 Jaar (2015)
As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy, wat in my kop bly
En in my drome, en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik weet ek als is ok
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie, nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
Dit is so moeilik, om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik weet ek als is ok
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie,nie nog ‘n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
En as storms in my hart kom breuk
Weet ek jy is daar, dit is net jy wat hierdie hart kan rustig maak
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek's vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
Song Comments
Must have JavaScript enabled to comment.On My Lewe Draai Om Jou (Liefling) by Bobby van Jaarsveld