
Pelgrimsgebed
by Amanda Strydom
on Kerse Teen Die Donker (2008)
Vader God, U ken my naam
My binnegoed en buite staan
My grootpraat en my klein verdriet
My vashou aan als, wat verskiet
U ken my vrese en my hoop
Die pad wat ek so kaalvoet loop
Die pad het U al lankal berei
U maak die pad gelyk
Vir my
Alle Pelgrims keer weer huistoe
Elke swerwer kom weer, tuis
Ek verdwaal steeds op die grootpad
Soekend na U, boarding huis
Instrumenteel
Moeder God, U ken my waan
My ego en my regop staan
Die drake waarteen ek bly, veg
U wys my altyd weer, die weg
U het my met U lig gesien
Die lig strooi ek op, iedereen
Net U weet hoe my toekoms lyk
Ek het niks, U maak my ryk
Alle Pelgrims keer weer huistoe
Elke swerwer kom weer, tuis
Ek verdwaal steeds op die grootpad
Soekend na U, boarding huis
Alle Pelgrims keer weer huistoe
Elke swerwer kom weer, tuis
Ek verdwaal steeds op die grootpad
Soekend na U, boarding huis
Song Comments
Must have JavaScript enabled to comment.On Pelgrimsgebed by Amanda Strydom